SlideIT Afrikaans Pack (v. 3.0) Разработано Dasur Ltd. |
Afrikaanse sleutelbord
Afrikaans Language Pack Plugin for the SlideIT Keyboard v5.0 and up.
After installing, go to SlideIT settings and set it as one of your SlideIT languages.
This is only an addon. In order to use this language pack, you must install the SlideIT keyboard.
|
[2012-09-25] A Google User: Heel windgat! werk lekker! Beste ding ooit vir hierdie lettersleper keyboards. |
|
[2012-09-23] A Google User: Gr8 Honnerd bedonnerd. Best keyboard app nog, in glo my, ek het baie uitprobeer |
|
[2012-07-18] A Google User: Fantasties Hiérdie is bobaas. Baie goed gedoen. Ek beveel dit aan. |
|
[2012-05-01] A Google User: Fantasties Ek het eerlikwaar nie gedink daar sal nou al 'n sleutelbord beskikbaar wees met so 'n fantastiese Afrikaanse woordeboek op Android. Jy kan nie verkeerd gaan met hierdie Afrikaanse woordeboek en die SlideIT sleutelbord! |
|
[2012-03-28] A Google User: SlideIT Ek gebruik dit nou en werk regtig lekker!! |
|
[2012-03-22] A Google User: Puik Gebruik die sleutelbord nou al vir maande. Beste ene sou ek sê. |
|
[2012-03-21] A Google User: Dit werk nie Help asb!! Ek het dit afgelaai maar het steeds net Engels. Hoe het julle dit reg gekry? |
|
[2012-01-17] A Google User: Baie Goed !! Ek gebruik nooit enige swype keyboards nie want dit werk net vir Engels, tot nou, want die SlideIT keybaord met Afrikaans is great! |
|
[2011-12-19] A Google User: Fantasties! Uiteindelik 'n uitstekende swype toetsbord met Afrikaans daarby. |
|
[2011-12-07] A Google User: ! Werk soos 'n bom. |
|
[2011-11-07] A Google User: . Werk uitstekend. |
|
[2011-09-14] A Google User: Baie goed! Dit het selfs al die vloekwoorde op! Ha ha. |
|
[2011-08-26] A Google User: Uitstekend Well done! 'n Uitstekende Afrikaanse woordeboek vir die beste skeutelbord op die mark. |
|
[2011-07-02] A Google User: It needs a way to slide the indefinite article "'n". |
|
[2011-07-02] Zak: It needs a way to slide the indefinite article "'n". |
|
[2011-06-17] A Google User: Excellent. Would be great if we could merge languages so we don't have to switch all the time |
|
[2011-06-17] Jan: Excellent. Would be great if we could merge languages so we don't have to switch all the time |
|
[2011-05-30] A Google User: Werk baie goed.Baie bly daar is 'n Afrikaanse databasis. Beste keyboard vir android wat ek al gebruik het verseker. |
|
[2011-05-30] Chris Venter: Werk baie goed.Baie bly daar is 'n Afrikaanse databasis. Beste keyboard vir android wat ek al gebruik het verseker. |
|
[2011-05-23] A Google User: Uit die boonste rakke! |
|
[2011-05-23] Tinus: Uit die boonste rakke! |
|
[2011-05-21] A Google User: Goeie databasis! |
|
[2011-05-21] Conrad: Goeie databasis! |
|
[2011-05-14] A Google User: Ag man, die ding werk sommer baie goed!! |
|
[2011-05-14] Nico: Ag man, die ding werk sommer baie goed!! |
|
[2011-03-16] A Google User: Thanks so much for remembering about us Afrikaans folks |
|
[2011-03-16] BooRad: Thanks so much for remembering about us Afrikaans folks |
|
|