Plugin Afrikaans (v. 1.1) Разработано Honso |
For MultiLing Keyboard app. Please install it along with this plugin.
|
[2013-06-15] A Google User: Goed gedoen. Lekker om in jou eie taal te tik. |
|
[2013-05-08] A Google User: Dit is uiters handig en maak my weer trots om Afrikaans te wees. |
|
[2013-04-17] A Google User: Great keyboard Thanks |
|
[2013-03-08] A Google User: Jippee nou hoef ek nie meer die 'lang-druk' funksie te gebruik om al die kappies ens in te sit nie. Uitstekende werk!! |
|
[2012-10-28] A Google User: S Richter Wat 'n plesier! |
|
[2012-08-22] A Google User: Galaxy Note Werk uitstekend. Wie doen sulke wonder werk verniet ? Trots . om Afrikaans te kan gebruik |
|
[2012-07-02] A Google User: Afrikaans Lekker, baie dankie |
|
[2012-06-14] A Google User: Verniet en werk soos n bom met multiling keyboard |
|
[2012-06-08] A Google User: Inderdaad Jis ma julle praat hoëgere afrikaans in hierdie kommentaar hokkie. Dt is wonderlik. |
|
[2012-05-06] A Google User: Baie goed Mis die app sedert ek dit afgehaal het. Gaan weer installeer! |
|
[2012-04-29] A Google User: Puik! Lekker toevoeging! Ek wil dit aanbeveel, dit werk uitstekend! |
|
[2011-08-22] A Google User: Fantasties! |
|
[2011-07-30] Coenie: Huawei U8160, Vodafone Smart. Enigste Afrikaanse woordeboek open Mark wat verniet is, behalwe SlideIt wat iets kos(15 dae trial). |
|
[2011-05-18] A Google User: Jy weet dit!! Doen die leeu loop, hier kom die bokke.. Suid Africa ons is hier! |
|
[2011-05-18] Mark: Jy weet dit!! Doen die leeu loop, hier kom die bokke.. Suid Africa ons is hier! |
|
[2011-04-26] A Google User: Dit is so lekker om predictave text in my eie taal te hê. |
|
[2011-04-26] Erasmus: Dit is so lekker om predictave text in my eie taal te hê. |
|
|