Die Bybel '53 (v. Nie Werken) Разработано LiteBlu Studios |
MOENIE AFLAAI NIE. Hierdie weergawe werk nie. Die weergawe is net hier om almal in kennis te stel dat Die Bybel '53 sovel as Die Bybel nie meer deur my versprei mag word nie.
Ek is gekontak deur die Bybelgenootskap van Suid Afrika (wat se missie is om die Bybel so goedkoop moontlik aan soveel moontlik mense te versprei) om dit af te haal. Die kopiereg (ja daar is kopiereg op die Bybel) behoort aan hulle.
|
[2013-04-20] A Google User: Remove!!!! Remove from Market!!!! It does not work!!!! This is not the forum to make statements and lodge objections. The app does not work for whatever reason and must be removed. Please!!! |
|
[2012-11-21] A Google User: WAT !!! Is die mense kens of wat is hulle vryemeselaars wat dink hulle kan die bybel copy reg opsit. Dis pateeties |
|
[2012-07-12] A Google User: J Dit werk glad nie,haal dit net af. |
|
[2012-06-08] A Google User: Dis nie reg nie. Tipies christenskap so lank hulle geld maak en hulle agtersakke vol prop met geld sal hulle dit goeodkeur. God het ons die word verniet ge gee. Hoekom moet ons betaal om die word te kan kry. |
|
[2012-05-03] A Google User: "Die Bybel niw werkend" This app doesn't work and you know it. |
|
[2012-04-20] A Google User: Op Bible Youversion Al die Afrikaanse Bybelvertalings, ook Die Boodskap, is op Bible Youversion en werk baie goed. |
|
[2012-01-23] A Google User: Ja nee... Ai... Sou like van die een dat dit werk. |
|
[2011-12-08] A Google User: Dis jammer Ons kort nog so app met 'n gratis Bybel. |
|
[2011-09-27] A Google User: Rated it low just so I can comment. Youversion now have afrikaans bybel available |
|
[2011-07-20] A Google User: Ek mis die Bybel op my foon. Ek hoop die Bybelgenootskap bekeer hylleself gou. Om te dink hulle besit die woorde van die Heilige Skrif. Hoe absurd |
|
[2011-07-20] CD: Ek mis die Bybel op my foon. Ek hoop die Bybelgenootskap bekeer hylleself gou. Om te dink hulle besit die woorde van die Heilige Skrif. Hoe absurd |
|
[2011-06-12] A Google User: Die app rock totdat ek dit auto update het. Mens kan blykbaar die '53 by die bybelgenootskap aflaai en dis gratis maar ek kry dit nie dat dit werk nie |
|
[2011-06-12] John: Die app rock totdat ek dit auto update het. Mens kan blykbaar die '53 by die bybelgenootskap aflaai en dis gratis maar ek kry dit nie dat dit werk nie |
|
[2011-05-20] A Google User: Hoop hulle verander hul besluit voor dit telaat is vir HULLE!!! God se woord het geen PRYS!! Satan is bedrywig!Mis die app op my foon :'( |
|
[2011-05-20] ANDRE: Hoop hulle verander hul besluit voor dit telaat is vir HULLE!!! God se woord het geen PRYS!! Satan is bedrywig!Mis die app op my foon :'( |
|
[2011-05-14] A Google User: Aan die mammonaanbidders van die Bybelgenootskap van Suid Afrika, volgens die Bybel gaan julle reguit hel toe! |
|
[2011-05-14] Dries: Aan die mammonaanbidders van die Bybelgenootskap van Suid Afrika, volgens die Bybel gaan julle reguit hel toe! |
|
[2011-05-11] A Google User: Mens sou dink vanaf 1953 het die Bybelgenoodskap al genoeg geld gemaak van mense wat God se woord wil hoor. |
|
[2011-05-11] A Google User: Ag nee, het 'n update gedoen sonder om te lees nou FC dit met elke oopmaak. Volgens my behoort die woord van God aan geen mens nie maar aan God. |
|
[2011-05-11] Franz: Mens sou dink vanaf 1953 het die Bybelgenoodskap al genoeg geld gemaak van mense wat God se woord wil hoor. |
|
[2011-05-11] Henry: Ag nee, het 'n update gedoen sonder om te lees nou FC dit met elke oopmaak. Volgens my behoort die woord van God aan geen mens nie maar aan God. |
|
[2011-05-06] chrit: Dankie vir afrikaans. |
|
[2011-03-31] A Google User: Dankie,baie goed gedoen |
|
[2011-03-31] riaan: Dankie,baie goed gedoen |
|
|